EKSKLUSIEF: Karlien van Jaarsveld stel nuwe enkelsnit bekend op Jacaranda FM
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Die wag is verby! Karlien van Jaarsveld se langverwagte enkelsnit is bekendgestel op Breakfast with Martin Bester.
Karlien van Jaarsveld vier tien jaar in die musiek industrie hierdie jaar en gesels oor haar splinternuwe enkelsnit op Breakfast with Martin Bester.
Die musikant is opgewonde oor, 'Ruil Jou Vir My'!
Van Jaarsveld bieg: "Dit gaan oor liefde wat nie vir mekaar bedoel is nie. Ons kom almal uit verskillende liefdesagtergronde. Dit is vir my hartseer om te sien hoe mense in verhoudings bly en nooit ware liefde ken nie. Ek dink daar is iemand spesifiek vir elkeen."
LEES: FOTOS: Karlien van Jaarsveld verwelkom baba seun
Karlien van Jaarsveld is in lockdown met haar gesin in Pretoria, vanwaar sy met Breakfast with Martin Bester gesels.
Sy bieg dat haar huis besig is maar sy sou dit nie anders wou hê nie!
View this post on InstagramNOU OP ALLE DIGITALE PLATVORMS!!!!!! 🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳 link in my BIO. #ruiljouvirmy
A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on
Show's Stories
-
King Charles's coronation cost UK taxpayers £72-million
King Charles III's coronation last year cost British taxpayers £72-milli...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago -
Brendan Peyper maak oop ná gerugte oor getroude vroue
Die Suid-Afrikaanse sanger Brendan Peyper het Vrydag 'n amptelike persve...
The Drive with Rob & Roz 13 hours ago