"Gewone" Chinese vaas verkoop per ongeluk vir 4000 keer sy regte waarde
Updated | By Breakfast with Martin Bester
'n Chinese vaas is teen vierduisend keer, R161-miljoen, sy werklike waarde, deur 'n Franse afslaer verkoop.
![Chinese Vase](https://turntable.kagiso.io/images/Screenshot_2022-10-06_at_21.08.56.width-800.png)
'n Fraanse afslaer het 'n Chinese vaas verkoop vir meer as €9,121,00 (R161-miljoen).
Volgens Maroela Media, was die vaas se verwagte verkoopprys eintlik tussen €1,500 en €2000 (R26,000 en R35,000).
EKSKLUSIEF: 'Die Real Housewives van Pretoria' verklap al reeds geheime
Die blou-en-wit Tinaquiping-vaas is op 'n veiling deur Osenat-afslaers in Fontainebleau naby Parys, Frankryk verkoop.
Maroela Media berig dat die kopers op die veilig oortuig was dat die porseleinvaas 'n duursame en seldsame artefak was.
Die Chinese vaas is deur die eienaars verkoop nadat dit saam ander items in hulle ouma se huis in Brittany, Frankryk gevind is.
LEES: Bekende musikant gediagnoseer met breinkanker
Aangesien, die vaas van Chinese oorsprong is, was meeste van die potensiële kopers vanuit China.
Mistaken For Rare Artefact, Chinese Vase Worth $1,900 Sold For $9 Million https://t.co/mIA51zhgWr pic.twitter.com/zCt3VnodDM
— NDTV News feed (@ndtvfeed) October 5, 2022
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Brutal murder of Raygun the baboon under investigation
Breakfast with Martin Bester spoke to Jacques Peacock, Communications Ma...
Breakfast with Martin Bester 6 hours ago -
LISTEN: Should dogs be allowed where babies are allowed?
It's a classic case of animal versus human.
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago