Good Morning Angels: R100,000 to help a Modimolle dad back on his feet
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Helping a much loved Modimolle dad back on his feet, after a freak work accident!
BACKGROUND: By all accounts, Hennie Pistorius from Modimolle is that guy who will go out of his way to help others. Several residents from the Limpopo town sent requests to Good Morning Angels on behalf of Hennie, after a freak accident at work, just over a week ago. Hennie, a 46-year-old husband and dad of two boys aged 1- and 3 years, was putting a roof up for a client. He was on top of the building when the drill he was working with, slipped. Hennie lost his balance and fell from the roof. During the fall, the corrugated iron he was doing the roofing with, cut open his head, scalping him from the jaw to the top of his head. He was left with severe cuts to his head, requiring several procedures so far to keep the wounds clean and avoid sepsis. The extent of damage is not yet clear, but he has damage to his facial nerves that could affect his blinking and salivary glands.
Hennie is self-employed and cannot afford medical aid. As the family’s only breadwinner, he is not able to work while on the mend. The medical bills are piling up, but Hennie’s sister, Jane-Serie, and the Modimolle community have been working hard to raise funds, to help him pull through.
Good Morning Angels: Update from a school after some Angel intervention
REQUEST FOR: Hennie Pistorius from Modimolle
IN STUDIO: Jane-Serie Pistorius, Hennie’s sister on behalf of Hennie and the family
REQUEST FROM: Several listeners including Karlien de Beer
ANGEL: Arnoux Maré CEO of Innovation Solutions Group
SPONSORING: Arnoux will assist Hennie and his family with R100 000 to help with medical and other costs, to enable him to continue looking after his family and his community
Good Morning Angels: "Mother" of 12 disabled children gets much needed help
ORIGINAL REQUEST:
Goeie dag Jacaranda Angels
Om hulp te vra en jou trots in jou sak te steek is seker een van die moeilikste dinge om te doen, maar ons vriendin Jane-Serie, steek vandag haar trots in haar sak, ek kom nie bedel nie, maar smeek vir hulp!
Haar boetie Hennie Pistorius ‘n baie groot huis vriend van ons de Beer's het Saterdag 26 Augustus ongelooflik seer gekry. Hy was besig om ‘n dak op te sit, die boorpunt het gebreek, die boor het gegly en hy’t sy balans verloor. So ver as wat hy geval het, het die sink sy kop van agter tot voor langs sy kakebeen tot op sy skedel oop gesny. Hy het verskriklik baie bloed verloor en die trauma dokter op Nylstroom het van 10h00 die oggend tot 16h00 die middag geneem om die bloeding te stop, are toe te werk en die wond skoon en toe te kry.
Dinsdag 30 Augustus is hul weer terug dokter toe om die wond skoon te maak. Ongelukkig was daar septis teenwoordig en hul moes weer die hele wond oopmaak, dit uitsny en uitwas. Dis verskriklik, sy kopvel het soos n boek se blaaie oor sy kop gevou.
Saterdag 3 September moet hy weer terug gaan dokter toe om die wond weer oop te maak en skoon te maak. Ons glo en vertrou die septes gaan opgeklaar wees dat hul wel dan kan toe werk.
Ongelukkig het Hennie-hulle nie medies nie. Hy gaan tenminste vir die volgende 3 weke nie kan werk nie! Hennie is 46 en werk vir homself – hy doen meganiese werk aan boere se trekkers en implemente en is tans die enigste broodwinner en pappa van twee klein seuntjies, 1 en 3 jaar oud. Hennie is werklik een van die mense met die mooiste hart, ten spyte van die storms wat hy al in die lewe beleef het. Hy is die een wat altyd sal uitreik na ander en mense help hoe en waar hy kan, hy is ongelooflik hardwerkend en weet waar sy krag en geloof vandaan kom.
Ek weet in vandag se ekonomiese tye is dit bitter moeilik vir almal, maar ek bid en smeek vandag vir hulp. As die Here dit op jou hart lê om ‘n donasie te maak of net my nuus aan te stuur na ander wat dalk kan help sal ek dit so waardeer. Gebede is meer werd as rand en sent, maar dis op my hart om te probeer geld insamel om hom te help dat hy net kan fokus op gesond word.
DANKIE vir jou tyd om my roep na hulp te lees en my hart te hoor.
Nogmaals dankie en baie liefde,
Karlien de Beer
Picture below: Jane-Serie (sister) and Hennie Pistorius in hospital
Picture below: Hennie, wife Jurika and their sons, before the accident
Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.
MORE FROM JACARANDA FM
Show's Stories
-
Woman shares PSA about Choice Assorted Biscuits
She has directly addressed the Bakers Man, making it clear that she mean...
The Workzone with Alex Jay an hour ago -
Scary video of snake entering home
Yes, indeed, a new fear was unlocked after watching this...
The Workzone with Alex Jay an hour ago