'Housewife' se luukse wildsplaas te koop vir R18-miljoen
Updated | By Etienne Bruwer
Het jy R18-miljoen in die bank? Renske Lamerding van 'Die Real Housewives van Pretoria' se luukse wildsplaas is te koop.
Realiteitsster Renske Lammerding en haar man Heinrich het besluit om hulle bekende wildsplaas in die mark te sit.
'Die Real Housewives'- ster het Maandag op Facebook gesê dat sy en haar man besluit het dat hulle moet "afskaal" daarom het hulle besluit om die plaas te verkoop.
LEES: Suid-Afrikaanse bokser Gerrie Coetzee dood op 67
"My man het pas afgetree en ons is besig om af te skaal! Ons en ons kinders gaan op 'n reis om die wêreld vir nege maande oor 'n paar maande," sê sy op Facebook.
Die luukse wildsplaas, in Limpopo, met 'n seweslaapkamerhuis is te sien in die TV-reek 'Die Real Housewives van Pretoria'.
Volgens Netwerk 24, soek die Lammerdings R18-miljoen vir die wildsplaas.
LEES: Hoërskool Waterkloof vier nuwe skooljaar op Breakfast with Martin Bester
"Die wildsplaas in Marken (wat op Housewives was) is te koop! Sewe Slaapkamers (agt badkamers) en cottage (ses bed, twee badkamers), cinema, gimnasium , twee bomas, twee swembaddens, alle voertuie en meeste meubels ingesluit.)"
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Beware: Leaving your car at a carwash comes with a risk
Always read the fine print, especially when it comes to your insurance.
The Workzone with Alex Jay 2 hours ago -
Grandma gets scared when she sees live eel on bar
We love how everyone commented that this grandma was shocked but managed...
The Workzone with Alex Jay 2 hours ago