Karlien van Jaarsveld waarsku oor Facebook-kuberkrakers
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Suid-Afrikaanse sanger Karlien van Jaarsveld het onlangs met Breakfast with Martin Bester gesels oor haar Facebook-blad wat deur kuberkrakers oorgeneem was.

Gewigsverlies pille. Kuberkrakers gebruik hierdié nuwe strategie om slagoffers op sosiale media in te lok.
KYK: Nóg 'n Springbok deel opwindende babanuus!
Een van die mees onlangse voorbeelde van hierdie tipe kubermisdaad is na die bekende Suid-Afrikaanse sanger Karlien van Jaarsveld se Facebook-blad ge-hack was.
Breakfast with Martin Bester het met Van Jaarsveld gesels oor die nuwe tendens op sosiale media.
Van Jaarsveld het vertel dat die kuberkrakers haar blad gebruik het om onder andere snoeker- en dobbeladverstensies te plaas sowel as om gewigsverlies pille te adverteer.

"Ek het baie maer wakker geword," het van Jaarsveld gelag aan die begin van die onderhoud.

Sommige mense wat wel die produkte probeer koop het, het die produk ontvang, maar meeste van die mense se rekeninge is ge-hack.
Breakfast with Martin Bester het met een van die slagoggfers, Theresa, gepraat oor haar ervaring.
Sy het met Martin Bester gedeel dat die misdadigers selfs in Afrikaans met haar gekommunikeer het terwyl hulle hulself as Karlien voorgegee het.
KYK: Droomsindroom 'Dans Alleen' met nuwe dans treffer
Ander sangers, soos Bobby van Jaarsveld, Karen Zoid en Juanita du Plessis se Facebook-blaaie is ook ge-hack vertel Karlien.
Die 'Geskeurde Jeans'- sanger het aan luisteraars gepleit om asseblief nie op die advertensies te kliek nie.
Sy het ook 'n nuwe Facebook-blad gestig.

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Divorce lawyer shares professions least likely to cheat
The results might surprise you...
The Drive with Rob & Roz 34 minutes ago -
WATCH: Video shows Toronto plane hard landing then flipping
Dramatic new footage released on Tuesday showed a passenger plane hittin...
The Drive with Rob & Roz 51 minutes ago