KYK: Mej. Wêreld Rolene Strauss verklap groot nuus!
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Die voormalige Mej. Wêreld, Rolene Strauss, het Donderdag opwindende nuus op sosiale media gedeel!

"Die derde een groei so vinning," het voormalige Mej. Wêreld, Rolene Straus, Donderdag op 'n Instagram-storie geskryf saam 'n foto waar sy trots met haar maag spog.

Die beeldskone dokter het die opwindende nuus dat sy en haar man, D'Niel Strauss, hulle derde kind verwag op Instagram gedeel .
KYK: Só werk nuwe kykNET-realiteitsreeks 'Die Brug'
Behalwe vir die reeks Instagram-stories wat Strauss gedeel het, het sy ook 'n oulike video gedeel om die nuus aan te kondig.
In die video het een van Strauss se twee seuns 'n foto van klein "baba Strauss" geteken.
"Te veel liefde om te hanteer. Dankie Jesus. PS: Hoe oulik is die klein outjie se tekening," het Strauss op die plasing geskryf.
Kyk hier:
Mej. Wêreld, mediese dokter, entrepreneur, vrou en ma. Hoe kry sy dit reg?
KYK: Bekende 'Binnelanders'-akteur verloof
Op Vrydag 27 Oktober by The Maslow Hotel in Pretoria, deel Strauss haar sukses-storie.
Koop jou kaartjies vir die MANCOSA Jacaranda FM Business Breakfast nóú!
Jacaranda FM wens dat hierdie nuwe avontuur vir Rolene Strauss en haar gesin vol vreugde sal wees.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Chinese man pulls out Zambuk to prove he's South African
This social media video had many South Africans declaring him a true Sou...
The Workzone with Alex Jay 18 hours ago -
Mother shares how she knows when her husband has shopped
Who buys all the junk in your home?
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 18 hours ago