KYK: Rolanda Marais spog met nuwe pienkvoet
Updated | By Etienne Bruwer
Die gewilde aktrise, Rolanda Marais het onlangs haar tweede kind saam haar man, Jozua Malherbe verwelkom.

Die 'Fynskirf'-aktrise het Dinsdag, 20 September, 'n foto van haar nuwe babaseuntjie, Naudé Jozua Malherbe op Instagram gedeel.
Naudé Jozua Malherbe, wat na sy pa vernoem is, is op 16 September 2022 gebore.
Friday Live: Van Pletzen bring die Legehness met hulle optrede van 'Jy Bly Stil'
Dit is Marais se tweede kind saam haar regisseur-man, Jozua Malherbe. Die paartjie het reeds 'n dogter, Charolette (5), saam.
Volgens Huisgenoot, het Marais vertel dat sy 'n baie gesonde swangerskap gehad het.
LEES: Hierdie unieke soektog na trou-'dates' steeds aan die gang
Marais het ook vertel dat sy nie gedink het sy nog 'n kind sou hê nie en dat klein Naudé eintlik 'n verassing was.
"Toe ek hom in my arms het, kon ek dit nie glo nie. Die liefde wat ek onmiddelik gevoel het vir daai kind was onbeskryflik."
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MORE FROM JACARANDA FM
Show's Stories
-
A family who dresses together stays together
This funny video captures a family unintentionally matching the clothing...
The Workzone with Alex Jay 17 minutes ago -
Take the kids to the World of Kids at World of Golf
It's a guaranteed day of fun for the whole family.
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 18 minutes ago