Sanger Barto deel groot nuus op Breakfast with Martin Bester

Sanger Barto deel groot nuus op Breakfast with Martin Bester

Die Suid-Afrikaanse sanger, Barto, het Maandag groot nuus op Breakfast with Martin Bester gedeel en sy weergawe van 'Ain't No Sunshine' opgetree.

MARTIN EN BARTO
Jacaranda FM

Krone 2024 is om die draai en Jacaranda FM is trots om deel te wees van vanjaar se feesvieringe.

Die massiewe geleentheid sluit van Suid-Afrika se top-kunstenare soos Appel, Barto, Bernice West, Brendan Peyper, Droomsindroom, Early B, Elandré, Eloff, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Refentse, Ricus Nel, Snotkop en vele meer in.

LEES: Die legendariese Dozi deel reis na gesonder lewe

Een van hierdie bekroonde kunstenaars, Barto, het Maandag op Breakfast with Martin Bester nog goeie nuus oor díe musiekfees kom deel – vanjaar se 'Krone Royal Familie'-kompetisie.

Jy en drie vriende of 'n gesin van vier staan die kans om die 2024 Krone-koninklike familie te word!

Vir meer inligting oor hoe jy 'n jaar se koninlike-ervarings ter waarde van R200,000+ kan wen, kliek hier.

KYK: Refentse skop Innibos 2024 af op Friday Live

Barto het ook Jacaranda FM-luisteraars kom vermaak met 'n optrede van 'Ain't No Sunshine'.

Kyk hier:

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Luister na Jacaranda FM: 

Volg ons op sosiale media: 

FOTO: Jacaranda FM

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories