Getting Herman Steyn out of his wheelchair and on his feet

Getting Herman Steyn out of his wheelchair and on his feet

The Angels have come together to assist 61-year-old Herman Steyn with his hip replacement to get him out of his wheelchair and back on his feet. 

Herman Steyn and family
Jacaranda FM

Herman Steyn has always been a strong, athletic, healthy man who worked hard to provide for his family. His wife, Juanieta, is a pre-primary school teacher and together they have a 20-year-old daughter. 

Herman is well known and loved in his community. He is a person who always helps where he can and he once literally took his shoes off to give to someone in need. 

READ: Angel help for Kofifi FM and the people of Westbury

Herman worked as a VIP bodyguard for many years - until the COVID-19 lockdown forced him to pivot and start a handyman business. Juanieta says despite hard financial times, he kept his eight staff and their families going, even to his own detriment.

One of the financial sacrifices they made was to give up their medical aid, so when Herman started feeling discomfort in his right hip, he attributed it to a muscle pain. He kept working despite the pain, but was eventually forced to seek medical help. 

He was diagnosed with severe osteoarthritis and a growth in right hip joint. This can only be fixed with full hip replacement, at a cost of around R200,000 - which the family simply cannot afford.  

Herman’s pain is so severe that he cannot walk without crutches anymore. He has lost the use of his feet and spends most of his day in a wheelchair - unable to work and provide for his family.

READ: Helping a passionate coach to raise young rugby stars

Juanieta says it is heartbreaking to see her once strong, athletic husband suffer through the pain and emotional burden of not being able to provide for his family. That’s why a friend of the family reached out to the Round Table, who reached out to Good Morning Angels.

REQUEST FOR: 61-year-old Herman Steyn and his wife, Juanieta, from Centurion

ANGEL 1: Hein van Rooyen, Round Table

SPONSORING: The Round Table Dinner Theatre Fund will assist Herman with R60,000 towards his hip replacement operation

ANGEL 2: Dr Helene Basson on behalf of Operation Healing Hands 

SPONSORING: Operation Healing Hands just celebrated their 8th anniversary and will be operating on their 1,000th patient this Mandela Month. Dr Helene and the team will assist Herman with his right hip replacement - for half of the quoted cost.

ANGEL 3: Good Morning Angels Fund NPC

SPONSORING: The Good Morning Angels Fund will contribute the remaining R40,000 needed for OHH to do Herman’s right hip replacement.

ANGEL 4:  Henko Stander 

SPONSORING: Henko is a Biokineticist in Centurion and will sponsor Herman’s rehab treatment after his hip replacement, to enable him to be properly back on his feet!

ORIGINAL REQUEST:

As Herman se vrou, is hierdie vir my ’n swaar en moeilike getuienis om te deel. My man is ’n juweel van ’n mens wat die laaste drie jaar deur omstandighede eenvoudig verwoes word. Ten spyte van alles, bly hy steeds ons rots en elke dag ’n positiewe mens wat die lewe met entoesiasme en gewilligheid aanpak. Sy hoof prioriteit is sy vrou en dogter se welstand.

Herman is ’n gekwalifiseerde lyfwag van 1999. Hy het sy kliente suksesvol en met trots tot 2020 opgepas. Covid het egter sy tol op Herman geëis, aangesien internasionale kliente nie meer na Suid-Afrika gekom het nie. Deur die ineenstroting van sy inkomste het Herman steeds vir agt werkers en hulle families gesorg, terwyl sy eie welstand agter gebly het. Ons moes ongelukkig ons mediesefonds kanselleer weens finansies.

Dit het steeds nie vir Herman teruggesit nie, en hy het HandyCO oopgemaak (instandhoudingsdienste). Hy het begin deur eenvoude en klein werkies vir mense van die gemeenskap te doen vir minimale betaling, net om brood op die tafel te hou.

Ongelukkig het die lewe steeds uitdagings in ons rigting gegooi en Herman se gesondheid het ’n skerp draai vir die slegte gevat. Drie jaar terug, het Herman ’n pyn in sy regter heup ontwikkel en weens die feit dat ons nie medies het nie, het ons dit aan ’n beseerde Psoas spier toegeskryf. Herman is ’n aktiewe en sportiewe man wat graag tyd in die gimnasium deurbring en na sy liggaam omsien. hy was ook ’n Springbok trampolien-springer en -afrigter. Toe die pyn egter nie verbeter nie, is ’n na ’n dokter wat bevestig het dat dit nie ’n spier was nie, maar sy heup. Hy is gediagnoseer met Graad 4 oseoartritis in die regter heup en ’n gewas in die acetabulum.

Aangesien daar nie finansies is vir behandeling nie, het Herman maar deur die pyn gewerk om ’n inkomste te verdien. Hy het met tyd verswak en kan nou net met die hulp van twee krukke loop. Sommige dae is die pyn so erg dat hy glad nie kan loop nie. 

Evert Louw, wie se kinders albei by my in die klas was, het ’n paar maande terug vir ons gehelp om ’n rolstoel te reël, sodat Herman met ’n bietjie meer gemak kan rondbeweeg. Hy het die gebruik van sy voete verloor en as gevolg daarvan is sy balans nie meer goed nie. Dit veroorsaak dat hy maklik val en homself beseer. Daar was al twee gevallewaar hy geval het en niemand om hom was vir hulp nie. Dit is moeilik om te sien hoe ’n eens sportiewe en suksesvolle man, nou moet afhanklik wees van sy vrou en 20-jarige dogter om eenvoudige take rondom die huis te kan doen, soos om uit ’n stoel op te staan en self badkamer toe te gaan.

Gevolglik sukkel Herman om te werk en ons as y familie sukkel nie net finansieel nie, maar ook emosioneel. Herman is ’n ongelooflike man en mens, nie net vir ons sy gesin nie, maar vir die gemeenskap van Centurion. Hy het al menige keer huistoe gekom sonder sy kosblik en selfs eenkeer sonder sy skoene, omdat hy dit vir ’n behoeftige mens langs die pad gegee het. Sy hande wat nooit vir enige iets verkeerd staan nie, soos om by my skool te kom braai of selfs paas-eiers oor die muur te gooi vir my 2-jariges, is tans afgekap met sy situasie. Dit is hartverskeurend om deur hierdie moeilike tyd te gaan, en dis selfs moeiliker om hom so te sien. Hy is so hard op homself omdat hy voel hy nie effektief kan bydra tot die welstand van sy familie nie en nog meer omday hy sukkel om ons dogter se universiteitsfooie te dek, omday hy nie kan werk nie.

Ons het alreeds al ons opsies oorweeg en uitgeput om hom te help en hierdie is ons laaste geleentheid. Ons is dankbaar en opgewonde, want ons weet die Here sal sy helpende en beskermende hand oor ons hou in hierdie situasie.

Vriendelike groete,

Juanieta Steyn

Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', on weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.

Listen to Jacaranda FM: 

Follow us on social media:

Image: Jacaranda FM

MORE FROM JACARANDA FM


Show's Stories