'Egoli'-aktrise se lyk in Los Angeles gevind

'Egoli'-aktrise se lyk in Los Angeles gevind

Die 51-jarige akrtise is Vrydagoggend by haar huis dood aangetref. 

egoli logo
Facebook

Die aktrise Esta TerBlanche, bekend vir haar rol as 'Bienkie Naudé Hartman' in die sepie, 'Egoli: Plek van Goud', is in Los Angeles oorlede. 

Die 51-jarige is Vrydagoggend by haar huis dood aangetref. 

Volgens gerigte, is TerBlanche weens natuurlike oorsake oorlede.

Sy het tussen 1992 en 1995 as 'Bienkie Naudé Hartman' in 'Egoli' verskyn.

In 1995, het sy Suid-Afrika verlaat om 'n internationale loopbaan vir haarself te vestig.

Luister na Jacaranda FM: 

Volg ons op sosiale media: 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories