KYK: Wes-Kaap geteister deur reuse-golwe
Updated | By Jacaranda FM
Die Wes- en Suid-Kaap is gister geteister deur reuse-golwe wat skade aan eiendomme aangerig het en verskeie motors weggesleur het.

Verskeie video's het gister op sosiale media versprei van reuse-golwe by Gordonsbaai, Stilbaai, Jongensfontein, Danabaai en Heroldsbaai.
LEES: Glansvrou Gloria Arendz wys haar Switserlandse-huis
Die weerdiens het Vrydag 'n waarskuwing uitgereik vir sterk tot stormsterk suidestewinde aan die suidkus.
Die stormsterk winde het tot reuse-golwe gevolg.
LEES: Former Miss SA in hospital after massive truck crash
Skade aan vakansiehuise en ander eiendomme is aangerig.
Inwoners het magteloos toegekyk hoe hul motors in die see gespoel word.
In een video, skree 'n vrou: "Kyk hoe dobber my kar. My kar is baie nat."
Kyk na die video's hieronder:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Unique performance art has people confused
What may seem unusual for one is called art for another...
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago -
Papachinos: Fun for the whole family
Beyond the exciting kiddie zones, the stylish décor creates an inviting ...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 3 hours ago