Baba nommer vier oppad vir die Wincklers!
Updated | By Jacaranda FM
Heinz en Aletté Winckler het die opwindende nuus Donderdag op hul sosiale media platforms gedeel.

'Nuwe lewe was gegee en begin groei - wat 'n voorreg!" het Heinz vir sy 80 000 volgelinge op Facebook geskryf.
LEES OOK: Actress Christine Basson remembered fondly
Heinz en Aletté Winckler se pragtige gesin van 3 kry in Januarie 2020 'n nuwe toevoeging. Die glanspaar het vir die afgelope paar weke die nuus eers privaat gehou, maar op Donderdag het hulle dit met die publiek gedeel.
"Die geheim is uit. Om 'n vierde swangerskap weggesteek is amper soos n klein hondjie op 'n vliegtuig te smokkel," skryf Aletté op haar Facebook-blad.
Die baba, wie se geslag nog onbekend is word verwag twee weke voor Aletté se 40ste verjaarsdag.
Kyk na die oomblik wat Aletté vir Heinz die goeie nuus vertel:
Show's Stories
-
Unique performance art has people confused
What may seem unusual for one is called art for another...
The Workzone with Alex Jay 8 minutes ago -
Papachinos: Fun for the whole family
Beyond the exciting kiddie zones, the stylish décor creates an inviting ...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 9 minutes ago