Daar val nog iets uit Elandré se Boomhuis!
Updated | By Dean Paulse
Elandré se nuwe enkelsnit 'Tussen Die Lankens' is uiteindelik hier!

Na die reuse sukses van 'Vuur Op Die Water', wat ook vandees week goue status behaal het, vier Elandré mense wat hy in ‘n lang tyd nie oor gepraat of gedink het nie met sy nuutste treffer 'Tussen Die Lakens.'
'Tussen Die Lakens' beoog om nog hoër hoogtes te bereik as 'Vuur Op Die Water.'
“Hierdie iledjie vier mense wat ek in ‘n lang tyd nie oor gepraat of oor gedink het nie. Om net stil te sit en te sê: “Wow, daai mense was great en daai tye was great”. Ek het
vrede gemaak met wat ek oor die laaste paar jaar verloor het, want ek het baie opgegee om te doen wat ek vandag doen. Maar ek onthou jou en ek waardeer jou. Ek het vrede
met jou, waar jy ook mag wees. Ek onthou jou nog. Kyk maar elke nou en dan op na die maan en wie weet, dalk kyk ek op daai selfde oomblik ook op na die maan”
– Elandré
KYK SY NUWE MUSIEKVIDEO HIER!
Show's Stories
-
Woman cooks dinner using her dishwasher
Who knew that this was even possible?
The Workzone with Alex Jay 16 hours ago -
Fun night out: Blueberry Hill Hotel Night Sky Market
Are you looking for something fun to do with the family this weekend? We...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 16 hours ago