Snotkop terg met nuwe musiek
Updated | By MornéJK
Afrikaanse kwaito ster, Snotkop het die week op sosiale media geterg met nuwe musiek maar daar word nog geen woord gerep oor wat om te verwag nie.

Snotkop het 'n foto op instagram gedeel wat lees: HKGK maar dis sover al wat ons weet.
Volgens twitter sal Snotkop se nuwe album in Julie vanjaar die rakke tref.
Hy het op sy twitter blad gedeel: "HKGK... Is jy reg vir dit?! My nuwe cd is oppad Julie 2016! #nuwecd #HKGK "
Snotkop se vorige album, Soos 'n Boss is in 2014 vrygestel en was sy sesde studio album.
Soos ons hom ken gaan sy nuwe album beslis 'n versameling van gatskop treffers wees met vars en innoverende klanke.
HKGK... Is jy reg vir dit?! My nuwe cd is oppad Julie 2016! #nuwecd #HKGK @SelectMusiek @huisgenoot @BokRadio pic.twitter.com/3X22tyku8E
— Snotkop_Henning (@Snotkop_Henning) May 24, 2016
Show's Stories
-
LOOK: South African submits Fynbos Lego design!
You could be seeing proudly South African Lego on store shelves soon.
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago -
LOOK: Scientists discover never before seen colour
A new colour just dropped!
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago