Ontmoet die 16 dames wat Brendan Peyper vir 'Op My Eish!' gekies het
Updated | By Jacaranda FM
Die derde seisoen van die gewilde 'Op My Eish!' is in die wegspringblokke. En nou's dit tyd om uit te vind watter 16 vroue die kans gaan kry om Brendan Peyper se hart te wen.

'Op My Eish!' begin op 11 Januarie 2024 om 20:00, net op kykNET (DStv-kanaal 144).
KYK: Elandré en Brendan Peyper slaan asems weg met Laurika Rauch treffer
Brendan Peyper het hierdie 16 deelnemers uit 'n stortvloed van inskrywings gekies.
In die groep is daar 'n wye verskeidenheid - van modelle, haarstiliste en studente tot 'n eiendomsagent en onderwyseres. Gelukkig was sy wingman, Jo Black, aan sy sy om hom te help met die moeilike keuses.
VIDEO: Ontmoet vir 'Groot Kwagga' van Kaapstad
Hier is die 16 avontuurlustige dames wat hierdie opwindende reis met Brendan gaan aanpak.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Hilarious moment JHB husband reveals painting of wife
When you see yourself through the eyes of your spouse...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 7 hours ago -
Get ready to roller skate at Rollercade Pretoria
Have you visited Menlyn Park's biggest and best roller-skating family ri...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 7 hours ago