Afrikaans Is Groot kunstenaars bekend
Updated | By MornéJK
Die kunstenaars wat by vanjaar se Afrikaans Is Groot konserte gaan optree is bekend gemaak, met die room van Afrikaanse musikante wat aan die reeks konserte sal deelneem.

Kaartjies vir die immer-gewilde konsert-reeks is van Woensdag te koop.
"Daar is net een rede waarom jy moet kom kyk. Afrikaans is groter as groot," meen sanger Bobby van Jaarsveld.
Organiseerders het ook vanjaar 'n sewende vertoning bygevoeg.
Jy weet dit kom, en dis gróót - staan nader môre om 10:00! https://t.co/QEvqEUUvi5 #AiG2017 @DewaldWasserfal pic.twitter.com/KrBwNOAjpf
— Afrikaans is Groot (@AfrIsGroot) April 25, 2017
Die kunstenaars is reeds bevestig vir vanjaar se vertonings:
- Juanita Du Plessis
- Steve Hofmeyr
- Bobby van Jaarsveld
- Refentse
- Theuns Jordaan
Jy het ’n afspraak môre om 10:00 met @bobbyvjaarsveld wat jy nie durf misloop! https://t.co/QEvqEUCUqx #AiG2017 @TicketProSA pic.twitter.com/pp578J8mgD
— Afrikaans is Groot (@AfrIsGroot) April 25, 2017
- Laurika Rauch
- Die Heuwels Fantasties
- Lianie May
- Karlien van Jaarsveld
- Jay
- Riana Nel
- Dewald Wasserfall
- Jannie Moolman
- Elvis Blue
- Snotkop
- Corlea Botha
- Touch of Class
- Monique Steyn
Show's Stories
-
LOOK: Iconic TV house goes on sale for R250 million
Few people can keep up with this price!
The Drive with Rob & Roz 13 hours ago -
LISTEN: Passengers scolded for gross backseat behaviour
Where are public displays of affection appropriate?
The Drive with Rob & Roz 13 hours ago