Aktrise Christia Visser is verloof!
Updated | By Jacaranda FM
Die gewilde Afrikaanse aktrise Christia Visser het Saterdagoggend haar verlowing aangekondig!

Dit is beslis 'n goeie jaar vir Christia Visser. In Maart het sy haar splinternuwe enkelsnit en musiekvideo vrygestel en nóú is sy ook verloof!
LEES OOK: WATCH: Afrikaans actress releases new music video
Christia Visser is een van Suid-Afrika se geliefste aktrises en kruip diep in mense se harte met die verskillende rolle wat sy aanpak. Maar daar is net een persoon wie Christia se hart kan wen - haar kêrel, en nou verloofde.
Die Ballade vir 'n Enkeling aktrise, wie al in talle TV reekse soos kykNET se Knapsekêrels verskyn het, het die opwindende nuus op haar Instagram-blad aangekonding.
Suid-Afrikaanse bekendes Donnalee Roberts, LeeAnn van Rooi, Elana Afrika-Bredenkamp, Eden Claasens, Rolanda Marias en nog vele meer het die paartjie geluk gewens.

Show's Stories
-
Guinness World Records crowns "World's Smallest Park"
It might also be the cutest little park you've ever seen.
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago -
Donatella Versace to step down as Versace's creative head
In 1978, brothers Gianni and Santo Versace co-founded one of the most ic...
The Drive with Rob & Roz 5 hours ago