Angelique Gerber se baba oppad
Updated | By MornéJK
Aktrise Angelique Gerber en haar rugby-man, Jacques Potgieter maak gereed om hul baba seuntjie die wêreld in te verwelkom.
Die paartjie, wat vroer die jaar in die Wes-Kaap getrou het, deel die afgelope maande fotos van hul swangerskap met aanhangers op sosiale media en gister het Angelique by 'n hospitaal in Japan aangemeld.
Jacques speel rugby in Japan en dus is die twee daar gevestig, maar Angelique se ma het vroeër die week by hulle aangesluit in afwagting op die geboorte.
Angelique, wat bekendheid verwerf het as Klara in die sepie, 7de Laan, het sedertdien naam gemaak as 'n formidabele aktrise met rolle in Hartsbegeertes, 70x7, The Land of Milk and Money en is meer onlangs te sien in Dis Koue Kos, Skatsaam met Anna-Mart van der Merwe en Deon Lotz.
Die paartjie se opgewondenheid kom duidelik na vore in die fotos wat hulle op sosiale media deel.
Die baba-seuntjie se naam is ook Jacques.
Include captionCopy Embed Code By using this embed, you agree to Instagram's API Terms of Use. CloseA photo posted by Angelique Potgieter (@angeliquegerber83) on
A photo posted by Jacques Potgieter (@jacquespotgieter7) on
Ons wag nog in spanning! Die klein yster is n vasbytertjie! 👶🏻
A photo posted by Jacques Potgieter (@jacquespotgieter7) on
Show's Stories
-
Why you shouldn't go to bed with wet hair
This seemingly innocuous habit could be doing more harm than good.
The Drive with Rob & Roz 31 minutes ago -
Easiest places you can buy citizenship
South African passports are notoriously hard to travel with, but what if...
The Drive with Rob & Roz 31 minutes ago