Annelisa Weiland bied 7de Laan vaarwel
Updated | By Jacaranda FM
Annalisa Weiland, wie die karakter van Hilda de Kock in die Afrikaanse sepie, '7de Laan' vertolk het die draaiboek ingegee - en gaan binnekort in 'n ander gewilde sepie speel.

Vanaf die eerste episode van die gewilde SABC 2 sepie, '7de Laan' het Annalisa Weiland se karakter Hilda in kykers se harte gekruip.
LEES OOK: Brümilda van Rensburg en Annelisa Weiland spog met splinternuwe kykNET-reeks
Hilda, wat al nagenoeg 19 jaar op die kassie te sien is, sal aan die einde van September 7de Laan groet.
Weiland wie tans te sien is as Annatjie in die nuwe kykNET komedie, LUI MAAR OP, BELINDA sal vanaf November 'n permanente rol in SUIDOOSTER ook vertolk!
'Welkom Annelisa!' het die sepie op hul facebook-blad aangekondig:
Suidooster is 'n Afrikaanse sepie wat op kykNET en kykNET & Kie uitgesaai word.
Show's Stories
-
Hilarious moment JHB husband reveals painting of wife
When you see yourself through the eyes of your spouse...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 5 hours ago -
Get ready to roller skate at Rollercade Pretoria
Have you visited Menlyn Park's biggest and best roller-skating family ri...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 5 hours ago