'Binnelanders' se Cindy Swanepoel en mede-akteur smoorverlief
Updated | By Dean Paulse
Die gewilde aktrise Cindy Swanepoel deel gereeld die mooiste foto's van haar en haar aantreklike kêrel.

Cindy Swanepoel het onlangs aangekondig dat sy in 'n verhouding is met die aantreklike mede-'Binnelanders'-akteur, Craig Urbani.
LEES: Springbok Frans Malherbe is verloof
Swanepoel vertolk die rol van 'Dokter Annelize Roux' in die gewilde kykNET-sepie, 'Binnelanders'.
In die sepie, is sy tans die kliniek se hoof uitvoerende beampte.
Swanepoel is ook benoem vir 'n SAFTA-toekenning vir haar rol in die sepie.
LEES: Ontmoet 'Plaasjapie' se stadjapies!
Swanepoel het in Junie aangekondig dat sy in 'n verhouding is met haar mede-akteur, Urbani, wat die rol van 'Jeremy Gavins' in 'Binnelanders' vertolk.
Hulle het mekaar op die stel van die sepie ontmoet.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Hilarious moment JHB husband reveals painting of wife
When you see yourself through the eyes of your spouse...
The Workzone with Alex Jay 16 hours ago -
Get ready to roller skate at Rollercade Pretoria
Have you visited Menlyn Park's biggest and best roller-skating family ri...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 16 hours ago