Brendan Peyper kan weer praat ná operasie
Updated | By Jacaranda FM
Brendan Peyper kan weer praat en sing na 'n operasie aan sy stembande.
Die gewilde sanger en liedjieskrywer, Brendan Peyer kan uiteindelik weer praat en sing na 'n operasie aan sy stembande.
LEES: KWV bevestig uitvoerende hoof bedank
Peyper moes verlede maand 'n operasie ondergaan om 'n bloedblasie te laat verwyder wat op sy stembande ontwikkel het.
Peyper het aan Huisgenoot genoem dat dit een van "stresvolste ervarings" van sy lewe was.
LEES: Brendan Peyper deel "groot droom" op sosiale media
Dit was 'n groot operasie omdat dokters aan sy neus ook moes opereer.
"Die dokter moes een van my terugegroeide mangels verwyder, die bloedblasies op my stembande verwyder en ook adenoïende in my neuskanaal verwyder," het Peyper aan Huigenoot genoem.
Peyper kon vir weke nie praat of sing nie, maar is nou reg om nuwe musiek vry te stel.
Show's Stories
-
LOOK: Jacaranda FM newsreader engaged!
2025 is starting off with a lot of love.
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago -
VIDEO: Food scientist reveals two things she does not eat
Is ignorance truly bliss when it comes to your food?
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago