Fiëstas 2017: En die wenners is...
Updated | By MornéJK
Die wenners van vanjaar se Fiëstas is Donderdagaand by 'n glansgeleentheid by die Kunstekaapteater in Kaapstad bekend gemaak.
Vanjaar is die sewende jaar wat die Fiëstas aangebied word. Dié toekennings vereer die beste van die beste op die grootste kunstefeeste in Suid-Afrika.
Vanjaar se wenners is:
Beste opkomende kunstenaar: Faith Kinniar - Valencia - KKNK
Beste teaterontwerp: Francois Toerien & Kosie Smit - Heidi - KKNK
Lewensbydrae tot musiek: Acáma Fick
Beste vroulike byspeler: Nicole Holm - In Ongenade - Woordfees
Beste manlike byspeler: Dawid Minnaar - Die Huis van Bernarda Alba - KKNK
Beste prestasie in 'n solo-vertonining: Richard September - Rooivalk - Woordfees
Lewensbydrae tot musikale teater: Alvon Collison
Beste musiekgedrewe produksie (arena): Charl du Plessis - Big Band Boogie Woogie - KKNK
Beste musiekgedrewe produksie (podium): Hunkering na die ses - SOF
Beste musiekgedrewe produksie (teater): Heidi - KKNK
Lewensbydrae as kunste-filantroop: Ton Vosloo
Beste prestasie in klassieke musiek: Corelli & Co. - Stefan Temmigh & Erik Dippenaar - Woordfees
Beste prestasie in visuele kuns: Alex Hamilton - Kurator van visuele kunsprogram - Woordfees
Beste nuutgeskepte Afrikaanse produksie: Nico Scheepers - Rooivalk - Woordfees
Beste regie: Marthinus Basson - Die Gangsters - Woordfees
Beste aktrise: Ilse Klink - Kristalvlakte - SOF
Beste akteur: Stefan Erasmus - As - Woordfees
Gewildste fees: Innibos
Beste aanbieding: Rooivalk - Woordfees
Show's Stories
-
Traveller panics when air hostess hands her a candle
A woman became uneasy when she was handed a battery-operated candle shor...
The Workzone with Alex Jay 53 minutes ago -
The Landing Coffee Shop in Edenvale
Here's to landing a cute coffee spot with champion baristas who bring an...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 54 minutes ago