'Getroud Met Rugby het my lewe verander' - Leandie du Randt
Updated | By Dean Paulse
Van 'Getroud Met Rugby' tot een van die Mej. Suid-Afrika beoordeelaars - Leandie gesels met ons.

Leandie du Randt is 'n talentvolle aktrise met 'n string toekennings en suksesvolle flieks agter haar naam.
LEES OOK: Na tien jaar keer Leandie du Randt terug na 'Getroud Met Rugby'
Sy is ook vanjaar aangewys as een van die Mej. Suid-Afrika beoordeelaars en moes deur duisende inskrywings werk om die Top 16 te kies. "Die eienskappe waarna ek opsoek was in die dames was, egtheid." Sy is opsoek na iemand wat haarself is en vir "die regte persoon wat ons land kan verteenwoordig."
Du Randt noem verder aan Jacaranda FM dat haar lewe ook verander het na 'n skoonheidskompetisie in universiteit.
Sy was op universiteit aangewys as Mej. Persoonlikheid en het toe die prys gewen vir Brumilda van Rensburg Drama Akademie-kursus.
"Brumilda het my voorberei vir die rol as 'Mieke' in 'Getroud Met Rugby' - dit was ook my eerste groot rol."
View this post on InstagramA post shared by Leandie du Randt (@leandiedurandt) on
LEES OOK: 'Isidingo' legend ready to shine with return to 'Binnelanders'
Vanjaar maak Leandie du Randt weer haar verskyning in die gewilde Afrikaanse sepie.
"Dit is ironies, want deur 'n skoonheidskompetisie het ek op 'Getroud Met Rugby' beplan - en vanjaar dat ek 'n Mej. Suid-Afrika-beoordeelaar is is ek ook weer terug in 'Getroud Met Rugby."
"Mieke het oor die jare meer volwasse geword en sy is ook meer verseker oor haarself en ook meer belese. Sy is getroud en kom kuier in Suid-Afrika."
"Ek sien ook uit dat mense weer vir 'Mieke' kan leer ken"
Show's Stories
-
Driver gets himself in a bind by parking in EV charging spot
We doubt this is only in South Africa, but watching someone get stuck af...
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago -
The funniest proposal we've seen in a while
Wasn't it Michael Bolton who said, "When a man loves a woman, she can do...
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago