Ghoema toekennings: Die nominasies
Updated | By MornéJK
Op Maandag 25 April 2016 sal die ganse Afrikaanse Musiekbedryf by die Joburg Theatre byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd tree om die gesogte Ghoema Afrikaanse Musiekpryse.
Vanjaar se toekenningsaand gaan behoorlik swierig en opwindend wees met optredes deur van ons land se top kunstenaars insluitend Elvis Blue, Steve Hofmeyr, Karlien van Jaarsveld, Blackbyrd, Hemelbesem, Brendan Peyper en selfs Andriëtte.
Kategorie-aanbieders vanjaar sluit bekende Afrikaanse gesigte in soos Robbie Kruse (Bravo!), Theordore Jantjes (7de Laan) en akteur Jody Abrahams in.
Kaartjies om Ghoema 2016 op 25 April 2016 by die Joburg Theatre by te woon is beskikbaar by WebTickets vanaf 15 Maart 2016.
Hoe om vir jou gunsteling te stem:
Sms kategorie kode na 39953
Koste per sms: R 2.00
Slegs 20 stemme per selfoon-nommer word toegelaat
Die nominasielys:
Show's Stories
-
LISTEN: How long it should take you to fall asleep
Is your sleep schedule normal or do you need to make some changes?
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago -
VIDEO: Tourist biker tries to make friends in SA
Are South Africans really the friendliest people?
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago