Karlien se ma: Elah is piepklein, maar sterk
Updated | By Jacatainment
Karlien van
Jaarsveld se ma, Ronel Brink, sê Elah se geboorte het Saterdag die familie
totaal onkant gevang.
Karlien het Saterdag - twee maande te vroeg - geboorte geskenk aan 'n babadogtertjie.
Die ouma sê Elah is "piepklein, maar sy is 'n sterk klein dogtertjie".
Brink sê sy het ses kleinkinders en dit is "die grootste geskenk ooit.
"My hart is so so dankbaar."
Karlien het in September ‘n foto van haar baba-maag op Instagram gedeel en gesê sy het klaar ‘n babanaam wat vir haar gegee is deur God.
Sy het later, na haar ooievaarstee die baba se naam met die publiek gedeel.
Show's Stories
-
LISTEN: The best Rob and Roz interviews from 2024!
The Drive with Rob and Roz have been lucky to share the studio with some...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 14 hours ago -
Dad went in to save the teddy but ended up sludge-faced
The silver lining in this scenario is that mud is said to be great for y...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 15 hours ago