Kom proe Bobby van Jaarsveld se koffie en biltong
Updated | By MornéJK
Bobby van Jaarsveld is nie net 'n sanger, akteur en televisiester nie, maar het nou kranige koffiemaker op sy CV gevoeg.

Bobster het die week op sosiale medie bekend gemaak dat hy binnekort 'n koffie- en biltongwinkel in die ooste van Pretoria gaan oopmaak, maar wou nog nie te veel weggee nie.
"Ons agan die winkel oopmaak in 'n mall in Pretoria-Oos, maar ek wil vir eers die location geheim hou," sê hy.
Bob's Biltong and Coffee Bar sal volgens berigte binne die volgende 6 weke oopmaak en Bobby is baie opgewonde oor sy nuwe besigheidsonderneming.
"Tag someone who LOVES great Biltong and Coffee. #BobsBiltongAndCoffeeBar coming/opening very soon," het hy op instagram uitgeblaker.
Ons kan nie wag om Bobby se biltong te proe nie.
Show's Stories
-
WATCH: The most difficult English words to pronouce
Even if your mother tongue is English, there are some words just waiting...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago -
LOOK: Inside penthouse that inspired 'Fifty Shades of Grey'
"Mr Grey will see you now..."
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago