Kunstenaars oefen vir Innibos
Updated | By MornéJK
Suid-Afrika se top kunstenaars het die week by Weiveld in Pretoria-Oos bymekaar gekom om te repiteer vir die jaarlikse Innibos Fees in Mbombela.
Die fees skop volgende Woensdag af met name soos Elvis Blue, Dewald Wasserfall, Kurt Darren, Nicholis Louw, ADAM, Joseph Clark, BlackByrd, Arno Jordaan, MoniQue en Ampie op die hoofverhoog.
Hektoegang vir die afskopkonsert:
Volwassenes R100
Voorskoolse en Laerskoolkinders GRATIS
Senior Burgers: R50
Goue sirkel: R75 per persoon
A video posted by Brendan Peyper (@brendan_peyper) on
Donderdag:
Karen Zoid, Kahn Morbee, Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Black Cat Bones, Dan Patlansky en Albert Frost (Collaboration), Prime Circle en die twee bands van die Innibos RockRumoer-kompetisie.
Hektoegang:
Volwassenes R100
Voorskoolse en Laerskoolkinders GRATIS
Geen goue sirkel
Vrydag:
Riana Nel, Adam Tas, Emo Adams, Gerhard Steyn, Jak de Priester, Juanita du Plessis, Dr. Victor & the Rasta Rebels, Willem Botha en Eden.
Hektoegang:
Volwassenes R150
Voorskoolse en Laerskoolkinders GRATIS
Goue sirkel: R100 per persoon (alle ouderdomme)
Saterdag:
Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Corlea Botha, Dozi, Jay, Lianie May, Joshua na die Reën, Snotkop, Sibongile Mngoma, Joe Foster, Ghapi, Jannie Moolman, Leah, Brendan Peyper en Charlize Berg.
Hektoegang:
Volwassenes R175
Voorskoolse en Laerskoolkinders GRATIS
Goue sirkel: R225 per persoon (alle ouderdomme)
Show's Stories
-
Baby takes first place in crawling competition
Who said bum shuffling wasn't an acceptable form of racing..
The Workzone with Alex Jay 46 minutes ago -
This tightly parked car reminded people of Januworry
Have you ever looked at a parking job and wondered, "How did they manage...
The Workzone with Alex Jay 50 minutes ago