kykNET Silwerskermfees 2019: Benoemings vir kort en vollengte films
Updated | By Jacaranda FM
Die benoemings vir vanjaar se kort en vollengte films is pas bekend - hier is die lys.
Wenners word Saterdagaand tydens 'n spoggeleentheid by die Bay Hotel aangekondig.
LEES OOK: Arnold Vosloo talks about being back in South Africa and the new 'Griekwastad' movie
Kampsbaai is weer vajaar huis vir die jaarlikse kykNET Silwerskermfees. Tussen 21 -24 Augustus is die Bay Hotel die plek van samekoms vir van ons land se voorste filmmakers. Die jaar spog die fees met 'n magdom vollengte films, kort films, dokumentêre films, bestaande werke en gesprekke.
Vir die eerste keer is daar ook vier webreekse wat meeding in die Silwerskermfees.
Beste speelfilm
Die Verhaal van Racheltjie de BeerFiela se Kind
Flatland
Griekwastad
Poppie Nongena
Toorbos
Beste draaiboek
Brett Michael Innes – Fiela se KindChristiaan Olwagen en Saartjie Botha – Poppie Nongena
Jenna Bass – Flatland
Tertius Kapp – Griekwastad
Beste regisseur
Christiaan Olwagen – Poppie NongenaJenna Bass – Flatland
Matthys Boshoff – Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Beste akteur/Best actor
Arnold Vosloo – GriekwastadStiaan Smith – Toorbos
Stian Bam – Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Beste aktrise/Best actress
Clementine Mosimane – Poppie NongenaNicole Fortuin – Flatland
Zenobia Kloppers – Fiela se Kind
Beste manlike byspeler
Alex van Dyk – GriekwastadChris Gxalaba – Poppie Nongena
De Klerk Oelofse – Flatland
Beste vroulike byspeler
Anna-Mart van der Merwe – Poppie NongenaCindy Swanepoel – Fiela se Kind
Nomsa Nene – Poppie Nongena
Beste produksie-ontwerp
Birrie le Roux en Surisa Surisa – Poppie NongenaChantel Carter – Fiela se Kind
Chantel Carter – Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Beste redigering
Eva du Preez – Poppie NongenaJacques de Villiers – Flatland
Warwick Allan – Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Beste kinematograaf
Tom Marais – Fiela se KindVicci Turpin – Poppie Nongena
Willie Nel – Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Beste oorspronklike klankbaan
Bao-Tran Tran “Mobilegirl” – FlatlandCharl-Johan Lingenfelder – Griekwastad
Chris Letcher – Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Kyle Shepherd – Fiela se Kind
Beste grimering en haarstilering
Gale Shepherd – Poppie NongenaMaritsa Maritz – Fiela se Kind
Theola Booyens – Toorbos
Beste kostuumontwerp
Mari van der Merwe – Fiela se KindSulet Meintjies – Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Sylvia van Heerden – Poppie Nongena
Beste klankontwerp
Charlotte Buys – Fiela se KindJames Olivier, Richard West, Simon Ratcliffe – Flatland
James Olivier, Richard West, Simon Ratcliffe – Poppie Nongena
Beste ensemble-spel
Die Verhaal van Racheltjie de BeerGriekwastad

Hier is die volledige lys van kortfilm-benoemings:
BESTE KORTFILM
DIE BEGRAFNISGEBLES
OEDIPUS: DIE MUSICAL - ’N DOKUMENTÊR
ROOILUG
BESTE DRAAIBOEK
BARD CLOETE – GEBLESLEATITIA SOLOMONS – DIE BEGRAFNIS
LUAN JACOBS – HOE OM ’N PERD TE TEKEN
STEFAN BENADÉ – OEDIPUS: DIE MUSICAL – ’N DOKUMENTÊR
BESTE REGISSEUR
BURGER MEYER – BINNELANDSE SAKEDOMINIQUE JOSSIE – ROOILUG
KAZ MCFADDEN – HOE OM ’N PERD TE TEKEN
STEFAN BENADÉ – OEDIPUS: DIE MUSICAL - ’N DOKUMENTÊR
BESTE AKTEUR
LEIGHMEN MARSHALL – ROOILUG 2 LUAN JACOBS – HOE OM ’N PERD TE TEKEN
STIAAN SMITH – GEBLES
BESTE AKTRISE
ANSU VISSER – BINNELANDSE SAKEGRETA PIETERSEN – GEBLES
LEATITIA SOLOMONS – DIE BEGRAFNIS
BESTE MANLIKE BYSPELER
CAREL NEL – OEDIPUS: DIE MUSICAL – 'N DOKUMENTÊRIRSHAAD ALLY – ROOILUG
LUDWIG BINGE – OEDIPUS: DIE MUSICAL – ’N DOKUMENTÊR
BESTE VROULIKE BYSPELER
HANNAH BORTHWICK – OEDIPUS: DIE MUSICAL – ’N DOKUMENTÊRILSE OPPELT – JANNEMAN
LEE-ANN VAN ROOI – DIE BEGRAFNIS
BESTE PRODUKSIE-ONTWERP
IDELETTE JORDAAN EN NADINE MINNAAR – MY GELYKENISJUANITA FERREIRA – DIE BEGRAFNIS
SUMAYA WICOMB – ROOILUG
BESTE REDIGERING
CANYA CRUYWAGEN – OEDIPUS: DIE MUSICAL – ’N DOKUMENTÊRCOURTENEY LEIGH ALBERTS – ROOILUG
GIDEON BREYTENBACH – BINNELANDSE SAKE
BESTE KINEMATOGRAAF
JANHENDRIK BURGER – MY GELYKENISJOHANNES PIETER NEL – DIE BEGRAFNIS
KOBUS LOUW – ROOILUG
BESTE GRIMERING EN HAARSTILERING
CHARNÉ BURGER – DIE BEGRAFNISCHARNÉ BURGER – OEDIPUS: DIE MUSICAL – ’N DOKUMENTÊR
NATASHA DU TOIT (PROSTETIKA-ONTWERP) – GEBLES
BESTE KOSTUUMONTWERP
ALTO DE KOCK – JANNEMANJUANITA FERREIRA – DIE BEGRAFNIS
ROMY ALFINO – ROOILUG
BESTE KLANKONTWERP
JOZUA LOOTS – MY GELYKENIS RUAN VAN TONDER – HOE OM ’N PERD TE TEKEN
WESLEY AYLIFFE – BINNELANDSE SAKE
WEBREEKSE
AFRIKAANS 101DEUR DIE BLARE
GROENER
SANS MASKER
Show's Stories
-
VIDEO: Kolisi, Etzebeth and Du Plessis star in new ad
The sportsmen are not just great on the field or in the octogon.
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
ICYMI: Chef shares five things he to never eat at restaurant
If you find yourself looking at these items on the menu, you might want ...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago