Mossie "vlieg" oorsee na Internasionale Filmfees
Updated | By MornéJK
Mignon Mossie van Wyk is aanvaar om deel te vorm van Rahway International Film Festival se amptelike program in New York, Amerika in Oktober.

Die fliek het onlangs deel uitgemaak van die Suid-Afrikaanse Karoo Filmfees sowel as die Intercontinental-afdeling van die 2016 WPFF in die Filipyne.
Volgens 'n verklaring is die nuutste aankondiging 'n groot eer vir Phoenix Films en Valhalla Productions.
Deanre Reiners het ook by Indie Karoo Filmfees 'n spesiale erkenning prys ontvang.
LEES OOK: Local film heading to international festival
Waaroor handel die fliek?
Mossie, die naam wat aan Mignon gegee is, deur haar beste vriend Adriaan toe hulle nog net kinders was, is bekend in Afrikaans as 'n klein voëltjie. Mossie is 'n reisiger wat haar hart op die mou dra en droom daarvan om die wêreld te sien. Sy smag na onvoorwaardelike liefde en om styf vasgehou te word, soos 'n voëltjie, wanneer die lewe sy houe uitdien. Mossie is 'n raaiselagtige, oopkop en insiggewende swerwersgees.
Show's Stories
-
LOOK: Can you spot the dog?
If you're bored right now, why not try and challenge yourself with this ...
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
Golden eagle soars again after rescue in Tunisia
Aquila, a rescued golden eagle, was grounded after captors in Tunisia cl...
The Drive with Rob & Roz an hour ago