PRAGFOTO'S: Tatjana Schoenmaker deel troufoto's
Updated | By Jacaranda FM
Olimpiese swemmer Tatjana Schoenmaker het onlangs met Rachel Kolisi se jonger broer, Joel Smith, getrou.
Die swemkampioen in die 200m-borsslag, Tatjana Schoenmaker, het foto's van haar pragtige troue op Instagram gedeel.
LEES: Demi Lee Moore sing weer 'By Jou' van Theuns Jordaan
Schoenmaker het met Joel Smith getrou, die jonger broer van Rachel Kolisi.
Smith is 'n sportbestuurder.
LEES: Nóg 'n Springbok deel opwindende babanuus!
Die praatjie het in April vanjaar verloof geraak.
"Ons is verloof. Ek het nie woorde nie. Ek gaan trou met die man van my drome," het sy toe op Instagram geskryf nadat sy 'n maand tevore haar verhouding met Joel bevestig het.
Schoenmaker het haar Olimpiese debuut in 2021 in Tokio gemaak waar sy 'n nuwe wêreldrekord in die 200m-borsslag vir vrouw opgestel het.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Baby takes first place in crawling competition
Who said bum shuffling wasn't an acceptable form of racing..
The Workzone with Alex Jay an hour ago -
This tightly parked car reminded people of Januworry
Have you ever looked at a parking job and wondered, "How did they manage...
The Workzone with Alex Jay an hour ago