Riana Nel stel nuwe album bekend
Updated | By MornéJK
Afrikaanse country prinses, Riana Nel stel vandag haar nuwe album bekend met die eerste enkelsnit, Jy Sal Weet wat later op die Martin Bester Drive bekendgestel gaan word.

Riana het sedert Maandag op sosiale media begin terg met die nuwe album maar het nie veel meer gesê nie.
Sy het verskeie fotos en videos op instagram en facebook gedeel.
Riana Nel is 'n Namibiese sanger-liedjieskrywer wat in Windhoek groot geword het.
Sy het na Suid-Afrika verhuis om haar sang loopbaan te begin en het vinnig haarself bewys as 'n kranige liedjieskrywer en bekroonde sanger.
Nel het ook al verskeie liedjies vir onder ander, Juanita Du Plessis, Bobby Van Jaarsveld en Lianie May geskryf.
Eerste song op die Radio Dinsdag @martinbester drive! JY SAL WEET!
A video posted by Riana Nel (@riananelofficial) on
A photo posted by Riana Nel (@riananelofficial) on
Show's Stories
-
Monkey allegedly directs traffic
Monkey see, monkey do... This is a level of traffic management no one wa...
The Workzone with Alex Jay 8 minutes ago -
Bridal couple attempt a helicopter dance and things go wrong
From feeling like you're flying high to reaching a dead halt – we're not...
The Workzone with Alex Jay 12 minutes ago