Is Riana Nel swanger met baba nommer twee?
Updated | By MornéJK
Die Afrikaanse sangeres Riana Nel is 'n baie private mens, veral as dit kom by haar familie lewe.
Maar 'n foto wat onlangs deur voormalige Mej Wereld Rolene Strauss op instagram geplaas is, het ons laat wonder: Is Riana Nel swanger?
Riana het in 2015 bekend gemaak dat sy swanger was met haar eersteling en etlike maande na die koms van haar baba seuntjie het sy eers laat glip dat hy reeds vroer in 2016 sy verskyning gemaak het.
LEES OOK: Riana Nel stel nuwe album bekend
Sy praat nie graag oor haar privaat lewe nie maar in die foto wat deur Rolene Strauss geplaas is hou Riana haar maag vas in 'n vloeiende rok wat min verklap.
Daar was nog geen amptelike aankondiging van Riana of haar verteenwoordigers nie.
Hoe dit okal sy, as jy swanger is met baba nommer twee, baie geluk Riri.
Show's Stories
-
5 after-school snack ideas for the kids today
Make something fun and tasty for the kids as you welcome them back from ...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 34 minutes ago -
Mom smells something foul and realises what it is
You know what they say? Whoever smelt it dealt it.
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 39 minutes ago