Robbie Wessels wil met nuwe treffer Suid-Afrikaners bymekaar bring
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Robbie Wessels is terug met 'n splinternuwe treffer - betyds vir die krieketwêreldbeker.
As jy aan Robbie Wessels dink, dink jy dadelik aan sy treffer 'Tennisballe.' Maar, die keer is Robbie Wessels terug met 'n splinternuwe treffer om Suid-Afrikaners te inspireer en ons bymekaar te bring.
LEES OOK: Oprah Winfrey walks former Leadership Academy learner down the aisle
Wessels het die liedjie, "Beating of the Drums" geskryf om Suid-Afrikaners bymekaar te bring, terwyl die opwinding rondom die Krieketwêreldbeker begin gons. Wessel hoop dat die hele Suid-Afrika saam sal sing ter ondersteuning van die Proteas in die krieket-wêreldkampioene.
KYK DIE MUSIEK VIDEO HIER
Show's Stories
-
King Charles's coronation cost UK taxpayers £72-million
King Charles III's coronation last year cost British taxpayers £72-milli...
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago -
Brendan Peyper maak oop ná gerugte oor getroude vroue
Die Suid-Afrikaanse sanger Brendan Peyper het Vrydag 'n amptelike persve...
The Drive with Rob & Roz 5 hours ago