Toks van der Linde groet gewilde 'Toks & Tjops'-program
Updated | By Jacaranda FM
Voormalige Springbok Toks van der Linde sê die nuwe veranderinge op die program het hom laat besluit om finaal te groet.

Volgens die ikoniese rugbylegende, Toks van der Linde, gaan die gewilde kykNET-program, 'Toks & Tjops', "radikaal" verander.
"Ek wil nie hê kinders in hul pajamas op hul pa's se skote moet my Vrydagaande op 'Toks & Tjops' in 'n kroeg met 'n pool-tafel sien nie. Dis hoe die nuwe 'Toks & Tjops' gaan lyk. Watter beeld saai dit uit?" het hy aan Rapport se Hanlie Retief genoem.
Volgens Van der Linde, gaan die aanbieders roteer. Dit beteken dat hy een keer 'n maand op die program sou verskyn.
Hy het diep oor alles gaan dink, maar het besluit om finaal te groet.
Toks van der Linde belowe dat groot goed nog voor lê.
Dis die einde van 'n era met Toks uit Toks & Tjops, sy trane lê vlak, maar Tokka van der Linde belowe groot dinge wag vir hom. Hy vertel ook aan Hanlie Retief hoe mens tjop-tjop 35kg kan verloor. pic.twitter.com/aDIQJGrcM0
— Rapport (@RapportSA) October 29, 2022
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Hilarious moment JHB husband reveals painting of wife
When you see yourself through the eyes of your spouse...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 10 hours ago -
Get ready to roller skate at Rollercade Pretoria
Have you visited Menlyn Park's biggest and best roller-skating family ri...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 10 hours ago