VIDEO: David Rees gesels oor Egoli dae

VIDEO: David Rees gesels oor Egoli dae

Nick Naudé het omtrent elke aand in ons sitkamers gekuier in een van die heel eerste sepies wat Suid-Afrikaanse televisie getref het.

david-rees.jpg

Die sepie het op die 6de April 1992 ons skerms getref en na 4 672 episodes en 18 seisoene is die laaste episode in 2010 geskiet.


Later is 'n herdenkings reeks gevolg en deesdae kan die gewilde sepie steeds op kyknet se suster stasies gesien word.


Maar David Rees sê alhoewel Nick sy loopbaan afgeskop het het hy al van kleintyd af geweet hy gaan 'n akteur word, toe hy en sy ma op die stel van 'n Bud Spences fliek gestaan het.


MornéJK het met David opgevang oor die ou dae en waarmee hy tans besig is.




- MornéJK

Show's Stories