VIDEO: Karlien in Strictly semi-finaal
Updated | By MornéJK jk

Karlien en haar dans metgesel, Devon Leigh ding nou mee om deur te dring na die finaal van die gewilde dans kompetisie.
Dit is die 8ste seisoen van die bekroonde realiteitsreeks met verskeie glans persoonlikhede soos, Gary Botha, Pearl Modiadie, Sureshnie Rider, Stanton Fredricks en Jason Goliath wat onder andere deelgeneem het.
Wat behels dit?
Die glans persoonlikhede word elke week uitgedaag om nuwe danspassies in verskeie genres te leer en dan word hulle daarop punte gegee.
Karlien het sommer vinning-vinnig die tango, wals en swing baasgeraak en as mens na haar twitter profiel en instagram fotos kyk, geniet sy haar gate uit.
Die program is elke Vrydagaang om 19:30 op SABC 3 en dié week het Karlien en Devon 'n boodskap vir jou!
Show's Stories
-
Woman shows how many Easter eggs she bought
How much is too much when it comes to buying Easter eggs?
The Workzone with Alex Jay 2 days, 9 hours ago -
Enjoy a rainbow Easter weekend at Melrose Arch
This weekend, Melrose Arch transforms into a wonderland of colour and f...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 2 days, 9 hours ago