Verkeerde Grappie
Updated | By Robbie Kruse
5 Tips vir n vrou wat n gelukkige lewe wil he:
(1) Maak seker jy het n man met n vaste werk;
(2) Maak seker jy het n man wat jou kan laat lag;
(3) Maak seker jy het n man op wie jy kan staatmaak;
(4) Maak seker jy het n man wat jou liefhet en jou bederf;
...en (5) Maak seker dié vier mans ontmoet mekaar nooit nie:
Show's Stories
-
Asian mom amused as her baby eats bullfrog soup
Bullfrog soup is a delicacy in China and this baby knows it...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 19 hours ago -
Dads of newborns vs toddlers
This is probably one of the most honest and hilarious things we've seen ...
The Workzone with Alex Jay 19 hours ago