Is Adele dalk verloof?
Updated | By Etienne Bruwer
Die ikoniese Grammy-wenner is gesien met 'n skitterende diamantring op haar ringvinger.

Die Britse pop-sanger, Adele, is na bewering verloof.
Volgens Daily Mail, is die 34-jarige sanger verloof aan Rich Paul met wie sy al langer as twee jaar in 'n verhouding is.
LEES: Ontmoet Suid-Afrika se 'Tarzan van George'
Volgens die berugte, beplan Adele en die 41-jarige sportsagent om 'n somertroue te hou later díe jaar.
Die gerugte het vlam gevat na Adele met 'n skitterende diamantring op haar linkervinger by haar Las Vegas vertoning gesien is.
KYK: Mel en Peet Viljoen vier huweliksherdenking
Nuus oor die verlowing is eers gedeel op 'n aanlynponiewebtuiste, Deux Moi, wat berig het dat die nuus deur 'n "baie betroubare bron" bevestig is.
Alhoewel, Adele al vir meer as 'n jaar die ring op haar trouvinger dra het die paar steeds nie bevestig dat hulle wel verloof is nie.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
VIDEO: World's most expensive dog sells for R103 million
This truly is a dog unlike any other.
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago -
Viral ChatGPT Ghibli-style images reignite copyright debate
There are still many questions and concerns regarding copyright in the a...
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago