'Boer Soek 'n Vrou': Boer Hennie en Eloise raak verloof
Updated | By Etienne Bruwer
Boer Hennie en sy verloofe Eloise het díe fantastiese nuus op sosiale media gedeel.

Op 27 Mei het Boer Hennie de Villiers en sy Eloise van Heerden se lewens vir ewig verander.
Die paartjie het pragtige foto's op sosiale media gedeel waar hulle aangekondig het dat hulle verloof geraak het.
KYK: Dís hoekom hierdie 'Krugersdorp'-man glo in tuine "k*k"
Netwerk24 berig dat hierdie ook die datum is wat Van Heerden haar brief ingestuur het, plaas toe genooi is en ook die datum is wat Hennie haar uitgevra het.
Eloise van Heerden het op haar plasing geskryf: "Vir altyd en ‘n dag!"
Die 'Boer Soek 'n Vrou'- paartjie het Saterdag op Van Heerden se plaas verloof geraak.
WATCH: SA cancer survivor gets Golden Buzzer on 'Britain’s Got Talent'
Hierdie is die tweede paartjie van seisoen 15 van die realiteitsprogram wat verloof geraak het.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MORE FROM JACARANDA FM
Show's Stories
-
A family who dresses together stays together
This funny video captures a family unintentionally matching the clothing...
The Workzone with Alex Jay 27 minutes ago -
Take the kids to the World of Kids at World of Golf
It's a guaranteed day of fun for the whole family.
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 28 minutes ago