Donnalee Roberts en Ivan Botha het 2023 met gróót nuus begin!
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Dit was 'n baie goeie jaar vir die akteurspaar Donnalee Roberts en Ivan Botha.
![Donnalee en Ivan](https://turntable.kagiso.io/images/Screenshot_2023-06-26_at_07.18.26.width-800.png)
Die akteurspaar Donnalee Roberts and Ivan Botha het Februarie met goeie nuus afgeskop nadat die paar hulle swangerskap bekend gemaak het.
Die 'Stroomop'-akrtise het op 1 Februarie 'n plasing op Instagram gedeel waar sy die goeie nuus gedeel het.
"And suddenly, just like that - in an instant, our hearts expanded, and YOU our little new BIG LOVE came to complete our love story,” het sy op Instagram geskryf.
In Junie het Botha die fantastiese nuus gedeel dat die paartjie 'n babaseun verwelkom het.
"Ek is so trots op my ‘ROCKSTAR’ vrou. @donnnalee_r jy is ‘n regte 'wonder woman'," het hy op Instagram geskryf.
Roberts het vir die eertse keer, vanaf klein Luca se geboorte, foto's van die kleinding op Instagram gedeel.
Die geliefde akteurspaar en filmmakers Ivan Botha en Donnalee Roberts het met hul groot lokettreffers, die romantiese avontuurfilms 'Pad na jou hart' en 'Vir altyd', derduisende Suid-Afrikaanse harte verower
Hul jongste rolprent, 'Blindelings', mik weer reguit na ons hartkamers toe – maar dié keer jaag dit ’n angswekkende adrenalienskoot deur jou are wat gaan maak dat jy jou vingernaels verinneweer.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Here's how much the average government employee earns
It might be time to start looking into government job opportunities...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
VIDEO: 'White Lotus' returns with steamy Thailand romp
Frisky tourists, searing heat and monkeys: Thailand was the perfect sett...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago