Friday Live: SA se geliefde Nádine sing haar weergawe van 'Alone' deur Heart
Updated | By Etienne Bruwer
Die Suid-Afrikaanse sanger, Nádine, het Vrydag die saam die Breakfast with Martin Bester span gekuier vir Friday Live.
Die 'Kaapse Draai' sanger het Vrydag op Breakfast with Martin Bester gekuier om haar weergawe van Heart se 'Alone' op 'Friday Live' te sing.
Nádine het ook vir die weeklikse 'Sing Ding', F.R. David se treffer 'Words' in 'n Jazz styl gesing.
Die sanger se nuutste enkelsnit, 'Liefde Sonder ’n Maar' het onlangs op Jacaranda begin speel en is tans die nommer een op die SA Music Countdown met Thabiso Khambule.
“Liefde Sonder ’n Maar gaan daaroor dat mense liefde wil hê, sonder voorbehoud en sonder verskonings. Ons wil ook kan onvoorwaardelik kan liefhê en kan deel in die goeie en slegte tye” sê Nadine
Sy is ook te sien by die Wegbreekfees wat plaas vind by Mbombela Stadium in Nelspruit aan die einde van April.
Friday Live: Droomsindroom sing 'Toe Vind Ek Jou'
Ander kunstenaars soos Demi Lee Moore, Die Heuwels Fantasties, Jay, Refentse, Brenda Peyper en 13 ander bekende Afrikaanse kunstenaars sal die verhoog saam met haar deel.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Video of penguin waiting patiently affirms their politeness
Who knew penguins were this polite?
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp an hour ago -
Muddy kids make mom question when schools open
We loved how excited these kids were about playing in the garden. It is ...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp an hour ago