Friday Live: Van Pletzen bring die Legehness met hulle optrede van 'Jy Bly Stil'
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Musiekgroep Van Pletzen het Vrydag saam met Breakfast with Martin Bester gekuier en hulle liedjie 'Jy Bly Stil' opgetree. Kyk die volle optrede hier!

Vir hierdie week se Friday Live her musiekgroep Van Pletzen die Breakfast with Martin Bester span en ons luisteraars behoorlik laat dans.
KYK: Friday Live: Die Droomsindroom is aansteeklik
Die duo het hulle bekende liedjie 'Jy Bly Stil' opgetree. Hier is die volle optrede:
Van Pletzen het ook hulle nuutse enkelsnit 'Dit Is Wat Dit Is' bekendgestel en vir die eerste keer kon aanhangers dit eksklusief luister op Breakfast with Martin Bester.
'Praating', Van Pletzen se geselsprogram is ook nou beskikbaar en sluit gesprekke in met bekendes soos, Arnold Voslooi en Kurt Darren.
LEES: Hierdie unieke soektog na trou-'dates' steeds aan die gang
Van Pletzen kan ook gesien word by vanjaar se Francois van Coke & Vriende.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
VIDEO: World's most expensive dog sells for R103 million
This truly is a dog unlike any other.
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago -
Viral ChatGPT Ghibli-style images reignite copyright debate
There are still many questions and concerns regarding copyright in the a...
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago