Ingrid Jonker se dogter sterf
Updated | By Etienne Bruwer
Die bekende digter se dogter, Simone Garcia Marques is op die ouderom van 65 oorlede.
Ingrid Jonker, die bekende digter wat in die see ingeloop en verdrink het, se dogter Simone Garcia Marques is Maandag in Hermaus oorlede.
Netwerk 24 het bevestig dat Marques met kanker gediagnsoeer was wat uiteindelik tot haar afsterwe gelei het.
KYK: Eben Etzebeth se vrou deel eerste trou foto's
Simone was Jonker se enigste dogter en is gebore vanuit haar huwelik met die bekende skrywer Piet Venter.
Na Jonker se dood is Venter met koskenner Topsi Venter getroud wat later vir Simone sou groot maak.
Simone Garcia Marques, gebore Venter, was getroud aan Ernesto Garcia Marques en het drie kinder, vanuit haar vorige verhouding, agtergelaat.
LEES: Donnalee Roberts en Ivan Botha deel gróót nuus!
Volgens Netwerk 24 het, Simone baie gedoen om haar ma se werk and nalatenskap te bewaar.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Sad clown: 'Joker 2,' Phoenix and Gaga nominated for Razzies
'Joker: Folie a Deux' was nominated for seven Razzies on Tuesday, leavin...
The Drive with Rob & Roz 6 hours ago -
Popular chocolate brand announces another price hike
Sad news for all those with a sweet tooth...
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago