Jong talent in Suid-Afrika: Georic Lomas op Friday Live
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Die Afrikaanse musiekindustrie loop oor van jong talent wat vars klank na Afrikaanse luisteraars bring.
Een van hierdie jong talente is Georic Lomas, wat dalk nog ‘n onbekende naam vir baie mense is maar wat reeds diep spore getrap het.
Liedjies soos Bazaruto, in 2016, het hom vinnig sy stempel laat afdruk en daarna het nog treffers gevolg.
LEES: Niklaas Thomas: Die mooiste storie wat jy vandag sal lees
Oud én jonk geniet die besondere klank van sy liedjies en die vars aanklank waarmee hy sy boodskappe deur musiek oordra.
2021 beloof om groot dinge vir Georic in te hou met die vrystelling van sy splinternuwe EP Elektries.
Die eerste enkelsnit vanaf hierdie nuwe EP is ‘n snit genaamd Lentekind.
LEES: Martin Bester's All New Secret Sound: Guaranteed weekly winner!
Hy het hierdie liedjie geskryf vir sy meisie, Nicole, wie in bykans al sy musiek videos gesien kan word.
Kyk Georic Lomas se Friday Live hieronder!
Luister na 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae 06:00 - 09:00. Stroom die program regstreeks hier of kry ons mobiele app hier.
Show's Stories
-
Traveller panics when air hostess hands her a candle
A woman became uneasy when she was handed a battery-operated candle shor...
The Workzone with Alex Jay 18 hours ago -
The Landing Coffee Shop in Edenvale
Here's to landing a cute coffee spot with champion baristas who bring an...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 18 hours ago