Karlien van Jaarsveld spog met splinternuwe enkelsnit 'Stiltes'
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Karlien van Jaarsveld se splinternuwe enkelsnit 'Stiltes' is hier en sy vertel meer op Breakfast with Martin Bester!

Karlien van Jaarsveld se nuwe enkelsnit 'Stiltis' is paar weke terug vrygestel - en sy het die enkelsnit met Martin Bester gedeel.
Paar weke gelede, het Van Jaarsveld aangekondig dat sy swanger is. "Dit was 'n skok, maar ons is só opgewonde."
Sy het ook genoem dat die moeilikste deel van 'n swangerskap is om te sien hoe ander vrouens sukkel om swanger te raak. "Dit breek my hart," het sy aan Martin Bester genoem.
LEES OOK: Emotional Karlien van Jaarsveld breaks down on Breakfast with Martin Bester
Van Jaarsveld het die opwinding van haar nuwe enkelsnit eksklusief op die oggendprogram gedeel.
"Ons wil graag 'n musiekvideo maak vir die liedjie - dit is nou bietjie moeilik omdat ek swanger is."
Hou jy van die nuwe enkelsnit?
Laat Martin Bester weet!
Show's Stories
-
Dog puts dad in place when he doesn't answer mom
Being a dog parent is one of the most rewarding experiences. There's a s...
The Workzone with Alex Jay an hour ago -
Emergency call mistakes: Paramedics explain
We explore the best advice that could help save precious seconds when it...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp an hour ago