KYK: Mel en Peet Viljoen vier huweliksherdenking
Updated | By Etienne Bruwer
Die gewilde paartjie, Mel en Peet Viljoen, het onlangs hulle tiende huweliksherdenking gevier.
Die realiteitsterre Mel en Peet Viljoen het hierdie jaar hulle tiende huweliksherdenking gevier.
Om die spesiale dag te vier het die 'Real Housewives van Pretoria'- ster foto's van haar spesiale dag van tien jaar terug op Instagram gedeel.
Peet het ook die plasing op sy sosiale media blaaie gedeel en geskryf, "Married to the love of my life on this day 10 years ago. Still thank the stars that she walked out of a dream and into my life".
Die Tammy Taylor Suid-Afrika eienaars het behoorlik koppe laat draai met die prentjiemooi foto's van hulle troue wat in Cabo, Mexiko gehou was.
LEES: Ingrid Jonker se dogter sterf
Mel het gespog in 'n spierwitrok met gedetailleerde borduurwerk van bo tot onder. Peet het ook deftig gelyk in 'n beige pak.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER BY JACARANDA FM
Show's Stories
-
LISTEN: The best Rob and Roz interviews from 2024!
The Drive with Rob and Roz have been lucky to share the studio with some...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 6 hours ago -
Dad went in to save the teddy but ended up sludge-faced
The silver lining in this scenario is that mud is said to be great for y...
The Workzone with Alex Jay 2 days, 6 hours ago