KYK: Seun sing liedjie vir Blou Bul-ondersteuners
Updated | By Breakfast with Martin Bester
"Bid vir die kinders met 'n Blou Bul pa."

Die naweek se United Rugby Championship-finaal het die Stormers 'n 18 - 13 wen oor die Blou Bulle gehad.
Na afloop van die rugby-finaal her Corné Claasen en sy seun 'n liedjie gedeel vir al die Blou Bul-ondersteuners.
Martin Bester het Dinsdag met Claasen gepraat om meer te hoor oor die oorsprong van die liedjie. Luister hier:
"Die beste van alles is on support nie eers die Bulle of die Stormers nie," sê hy.
Kyk die video hier:
Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.
MORE FROM JACARANDA FM
Show's Stories
-
LOOK: Can you spot the dog?
If you're bored right now, why not try and challenge yourself with this ...
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago -
Golden eagle soars again after rescue in Tunisia
Aquila, a rescued golden eagle, was grounded after captors in Tunisia cl...
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago