Man toegesluit vir pornografiese beelde van Ramaphosa en Cele
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Die 34-jarige man sal na bewering Maandag in Pretoria se landdroshof verskyn.
‘n 34-jarige man is na bewering in hegtenis geneem na hy pornografiese foto’s met president Cyril Ramaphosa en polisieminister Bheki Cele se gesigte op gedeel het.
Die verdagte sal volgens berigte Maandag in Pretoria se landdroshof verskyn na hy die land se kuberwetgewing oortree het.
KYK: 'Verlief en Verlore': Mila Guy en Bennie Fourie deel pragtige wittebroodfoto's
Polisiewoordvoerder Philani Nkwalase het gesê daar is tans ‘n ondersoek oor die pornografiese beelde waarop Ramaphosa, Cele en Cele se vrou se gesigte geplaas is.
“Die foto’s is met polisiebeamptes en mense van die publiek op sosiale media platforms gedeel. ‘n 34-jarige verdagte was opgespoor en vasgekeer in Azalea, Pietermaritzburg. Die foon wat die man gebruik het is ook opgespoor,” het Nkwalase gesê.
LEES: "Sy's 'n goeie mens" - Meghan Markle wen nóg 'n toekenning
Daar was ook talle ander pornografiese foto’s op die toestel gevind.
A 34-year-old Suspect who photoshopped pornographic images with President Ramaphosa and Police Minister Bheki Cele’s faces is expected to appear in the Pretoria Magistrate’s Court for tomorrow, after being traced and arrested by Hawks in Azalea, Pietermaritzburg. pic.twitter.com/afC2lnH6CA
— THE TRUTH PANTHER (@TheTruthPanther) May 21, 2023
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Soborno Bari, the first 12-year-old to attend NYU
Asian-American Soborno Isaac Bari is a child prodigy and hopes to become...
The Workzone with Alex Jay 6 hours ago -
Baby girl excited that Dad bought her a new dress
The grown-up look she gives her mother is truly priceless.
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 6 hours ago