Ontmoet die 16 deelnemers van 'Plaasjapie' seisoen 2
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Die bekende kykNET-reeks 'Plaasjapie' is terug met sestien nuwe stadsjapies.
Sestien betreklike rou stadsjapies word in die tweede seisoen van kykNET se 'Plaasjapie'-reeks aan die meeste van die elemente van plaaslewe blootgestel.
KYK: Brendan Peyper kies droommeisie op 'Op My Eish!'
Die nuutgevonde plaasjapies, wat van Piet Retief tot Windhoek kom, bestaan uit agt mans en agt vroue tussen die ouderdomme van 20 en 55.
In die reeks, waar die wenner moontlik met R1-miljoen kan wegstap, moet die deelnemers kaalhand 'n verskeidenheid boerdery aktiwiteite en uitdagings, wat hul uithouvermoë of wilskrag toets, aanpak - sonder katoeters of moderne tegnologie.
LEES: Hannon Bothma se Julius veilig gevind
Kyk hier:
Ontmoet die sestien deelnemers:
STANLEY VENTER (24): Motoronderdeleverkoopsman, Pretoria
Stanley is verloof aan Cione de Witt.
Riaan is enkellopend.
André is al die afgelope 18 jaar met Karen Mouton getroud, en hy is die pa van twee dogters, Kate (17) en Andrea (13).
Etienne is verloof aan Leo de Veer.
Blue bly naby Kaapstad, is enkellopend en het geen kinders nie.
Liovian is getroud. Sy en haar man, Kirby, het twee kinders: Kirstin-Jade (15) en Joshua (11).
Michelle is getroud. Sy en haar man, Darius, het drie kinders: Jaiden (17), Danielle (15) en Jan (10).
Milandie is die afgelope drie jaar reeds met Francois Barnard getrou. Hulle het twee hondekinders, Mila en Chloe.
Zanie is die ma van twee seuns en ’n dogter: Benhard (27), Zanre (24) en HJ (20).
Anelda is tans in ’n verhouding en hoop om vanjaar haar graad te verwerf.
Jannie is enkellopend.
Pieter sê hy weet dis skokkend, maar hy is nog ’n alleenloper.
Liezle is getroud. Sy en haar man, Colin, het drie dogters: Lechien (34), Carmen (33) en Ciara (25).
Donovan is in ’n verhouding.
Danielle is met Darryn Reinecke getroud.
Monique is ’n enkelma met twee kinders: Jake (14) en Amie (11).
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
FOTO: Verskaf/ kykNET
MEER OP JACARANADA FM
Show's Stories
-
LOOK: Inside the 91cm-wide world's thinnest house
Is this cosy or just claustrophobic?
The Drive with Rob & Roz 6 hours ago -
Polls show that women did not save Harris at ballot box
She needed their support, but it wasn't enough: Kamala Harris failed to ...
The Drive with Rob & Roz 6 hours ago