Refentse skok met sy weergawe van 'Voshaarnooi'
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Suid-Afrikaanse musikant Refentse het saam Breakfast with Martin Bester gekuier en sy weegawe van 'Voshaarnooi' op Friday Live opgetree.

Twee dinge wat jy verseker kan verwag wanneer Refentse optree is hoendervleis en 'n engelstem.
Die 'Reiseger' sanger het Vrydag op Breakfast with Martin Bester gekuier om sy weergawe van 'Voshaarnooi' op te tree.
Kyk sy Friday Live optrede hier:
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MORE FROM JACARANDA FM
Show's Stories
-
WATCH: Australian twins go viral for crazy news interview
The bizarre interview has stunned millions of viewers.
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago -
Study reveals the friendliest country in the world
We bet you won't be able to guess which country took the top spot...
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago